Original Research
Gereformeerde prediking: Dialekties of apodikties?
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 5, No 19 | a946 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v5i19.946
| © 1971 V. E. D'Assonville
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971
Submitted: 24 May 1971 | Published: 24 May 1971
About the author(s)
V. E. D'Assonville,, South AfricaFull Text:
PDF (194KB)Abstract
Veral in die laaste twee dekades het daar op ons studeertafels en in ons teologiese klaskamers ’n groot aantal publikasies beland waarin die metode van die prediking ’n buitegewone belangstelling ontvang. Ons kan selfs praat van ’n klagstaat teen die gereformeerde prediking soos wat ons dit nog in ons Homiletiekklasse geleer het.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2568Total article views: 1872