Original Research

Die Openbaring van Johannes. Die boek Openbaring self — die struktuur daarvan

W. J. Snyman
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 21 | a959 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i21.959 | © 1972 W. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972

About the author(s)

W. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (200KB)

Abstract

Die boek Openbaring is moeilik om te verstaan — daar is so baie simboliek. Die gevaar is groot dat ons alles simbolies gaan verklaar, en die boek Openbaring gaan sien as ’n simboliese voorstelling van die deurwerking van die eerste koms, dat daar eintlik maar net een koms is van die koninkryk — naamlik die eerste koms van Christus.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2387
Total article views: 7180


Crossref Citations

No related citations found.