Original Research

Die oorsake vir die ontstaan en besondere aard van die Zion Christian Church

M. A. Kruger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 21 | a960 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i21.960 | © 1972 M. A. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972

About the author(s)

M. A. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (449KB)

Abstract

Aanvanklik het die Z.C.C. geen opsienbarende groei getoon nie, maar veral sedert die veertigerjare het hulle getalle skerp toegeneem en versprei oor die hele land. In 1963 is Edward Lekganyane toegelaat tot die Stofberg Teologiese Skool van die N.G. Kerk. Sedert die stigting van die Z.C.C. het die groep al verder van die Woord af weg beweeg, maar met hierdie toetrede tot die skool het daar by Edward self ’n mate van verandering gekom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2364
Total article views: 3996


Crossref Citations

No related citations found.