Original Research

‘Rypheid’ en belydenisaflegging van die geloof

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 21 | a961 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i21.961 | © 1972 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (179KB)

Abstract

Net die blote feit dat hierdie tema op die sakelys van ’n predikantekonferensie voorkom, dui daarop dat daar bedenkinge bestaan teen die huidige situasie. Die teenswoordige situasie kom daarop neer, dat verbondskinders, dooplidmate van die Geref. Kerk, gewoonlik op 16- of 17-jarige ouderdom belydenis van die geloof aflê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2263
Total article views: 2123


Crossref Citations

No related citations found.