Original Research
Die stryd rondom die leer aangaande die Triniteit met besondere verwysing na die vierde en twintigste eeue
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 23 | a972 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i23.972
| © 1972 P. W. Bingle
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972
About the author(s)
P. W. Bingle,, South AfricaFull Text:
PDF (449KB)Abstract
Wie oor die Wese van God spreek staan op heilige grond. Sou ons dan nie liewer volstrek swyg as dit gaan oor die wese van die Drie-eenheid in plaas van ons te besondig aan Hom, die Oneindige wat hoër is as alle verstand? Maar die weg van absolute swye is ewe sondig as die van roekelose en oneerbiedige spreke.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2665Total article views: 2600