Original Research
Calvyn se invloed op die Griekse Kerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 6, No 23 | a974 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v6i23.974
| © 1972 V. E. D'Assonville
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972
Submitted: 27 May 1972 | Published: 27 May 1972
About the author(s)
V. E. D'Assonville,, South AfricaFull Text:
PDF (134KB)Abstract
Terwyl die Reformasie van die kerk in Wes-Europa gedurende die 16e eeu die grootste deurbraak beleef het en die vestiging van die Gereformeerde Kerk ’n voldonge feit geword het en Rome fanatiek sy verlore terrein met die Kontrareformasie probeer herwin het, worstel die Christelike kerk in die lande van Oos-Europa en die Midde-Ooste in ’n eensame stryd voort. Aan die begin van die 17e eeu is hierdie kerk, wat ons nader spesifiseer as die Grieks-Ortodokse Kerk, nog steeds onder die juk van die Turke met die godsdiens van die Islam.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2619Total article views: 1814