Original Research

Die indikatief en die imperatief in die prediking

L. Floor
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 29 | a1010 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i29.1010 | © 1974 L. Floor | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1974 | Published: 28 May 1974

About the author(s)

L. Floor,, South Africa

Full Text:

PDF (339KB)

Abstract

Ons lees in die Bybel naas die beloftes van God ook van sy gebooie. Daar is ’n hele aantal wette en voorskrifte in die Woord van God. In die O.T. word die hele wet van God opgesom met as hoogtepunt die bekende Tien Gebooie. By die profete hoor ons herhaaldelik van voorskrifte wat die volk Israel wys hoe God en die naaste gedien moet word. Aan die begin van die N.T. staan daar al dadelik die indrukwekkende Bergpredikassie van Jesus waarin die gebooie van God geproklameer word. ’n Groot gedeelte van die briewe in die N.T. bestaan uit apostoliese vermaninge. Dit is dus ’n vraag hoe ons die gebooie van die Bybel moet verkondig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2669
Total article views: 2932


Crossref Citations

No related citations found.