Original Research

Versoening en vernuwing – Wat Herman Wiersinga wil sê en sê

H. Dijkstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 8, No 32 | a1038 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v8i32.1038 | © 1970 H. Dijkstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1974 | Published:

About the author(s)

H. Dijkstra,, South Africa

Full Text:

PDF (405KB)

Abstract

Wiersinga stel dit duidelik dat dit nie om ’n aanvaarbaar maak van die Bybelse boodskap mag gaan deur die wesenlike skandalon daarvan te verdoesel nie. Ook sien hy geen heil daarin om die Bybelse voorstellinge, terme en beelde met nuwe, eietydse beelde en segswyses te vervang nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2360
Total article views: 1972


Crossref Citations

No related citations found.