Original Research

Metodiste, Metodisme en sending

D. C. S. van der Merwe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 36 | a1064 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i36.1064 | © 1970 D. C. S. van der Merwe | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1975 | Published:

About the author(s)

D. C. S. van der Merwe,, South Africa

Full Text:

PDF (308KB)

Abstract

So pas het by Pro Rege, Potchefstroom, ’n waardevolle en belangrike studie cor die Metodisme verskyn, nl. ‘Revival of Reformasie’ van die hand van proff. G. C. P. van der Vyver. P. J. Coetzee en P. W. Buys. Wat hier volg sluit daarby ten nouste aan. Ek vereenselwig my ook ten volle met hulle kritiek op die Metodisme as geestesrigting en herhaal dit daarom, sover moontlik, nie in onderstaande tentatiewe studie nie. Ek noem dit tentatief omdat dit maar ’n begin is, wat later vollediger uitgewerk moet word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2373
Total article views: 3500


Crossref Citations

No related citations found.