Original Research

Die sendingkonferensie van die G.E.S. te Kaapstad op 2–6 Augustus 1976 – ’n terugblik

L. J. Botha
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 41 | a1103 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i41.1103 | © 1977 L. J. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977

About the author(s)

L. J. Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (231KB)

Abstract

Dit is inderdaad ’n grootse ervaring om ’n byeenkoms van Gereformeerdgesinde Christene van oor die hele wêreld by te woon. Die ekumeniese karakter van die konferensie te Kaapstad blyk duidelik uit die presensielys. Daar was afgevaardigdes van Gereformeerdgesinde kerke vanuit Malawi, Nigerië, Rhodesië, Suid-Afrika, Suidwes-Afrika, Zambië, Siri Lanka, Japan, Frankryk, Noord-Ierland, Nederland, Skotland, V.S.A., Suid-Amerika, Australië, Indonesië en Nieu-Seeland.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2463
Total article views: 1887


Crossref Citations

No related citations found.