Original Research

Die diens van diaken vandag

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 41 | a1106 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i41.1106 | © 1970 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published:

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (284KB)

Abstract

Dit is onmoontlik om vandag te probeer voorgee dat daar nog iets nuuts oor die diens of amp van die diaken gesê kan word. Wanneer ’n mens in die jongste publikasie na die goeie lesings kyk wat voor die konferensies van 1974 en 1975 gedien het, wil ’n mens eerder vra: Hoe is dit moontlik dat daar nog iemand gevra word om oor die diakens en hulle diens te praat?! Moet die diakens nie liewer nou begin praat en sê wat hulle met die goeie leiding gemaak het nie?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2888
Total article views: 3627


Crossref Citations

No related citations found.