Focus Review

Reaksie op prof. J. C. Coetzee se inleiding oor: die profetiese roeping van die kerk volgens die Skrif t.o.v. ons volkereverhoudinge

L. J. Botha
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 44 | a1117 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1117 | © 1977 L. J. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977

About the author(s)

L. J. Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (134KB)

Abstract

Prof. Coetzee het in sy referaat baie waardevolle, prinsipiële lyne vanuit die Skrif getrek. ’n Mens sou graag wou sien dat die kerklike wêreld, veral op ekumeniese vlak, kennis neem van sy eksegeties-openbaringshistoriese ondersoek in verband met die verhouding tussen die Godsvolk en die volkere van die wêreld.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2712
Total article views: 2107


Crossref Citations

No related citations found.