Original Research

Enkele opmerkings oor ’n paar sake van die eskatologie n.a.v. Die millenium en die herstel van Israel geskryf deur ds. J. J. Engelbrecht

D. H. P. Wijnbeek
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 44 | a1120 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1120 | © 1977 D. H. P. Wijnbeek | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977

About the author(s)

D. H. P. Wijnbeek,, South Africa

Full Text:

PDF (198KB)

Abstract

Daar kom so stadig maar seker tog meer aandag vir die eskatologie. Dinge wat die mense prikkel om hieroor na te dink, is die politieke en militêre suksesse van die staat Israel; die sg. tekens van die eindtyd, nl. oorloë, veral aardbewings, ens., en derdens woordvoerders uit die ekologie. Hier bedoel ek die voortdurende stemme oor oorbevolking, wêreldvoeding, energie en grondstowwe en omgewingsbesoedeling.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2302
Total article views: 1792


Crossref Citations

No related citations found.