Original Research

Begrafnisgebruike in verlede en hede

L. Roeleveld
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 44 | a1122 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1122 | © 1970 L. Roeleveld | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published:

About the author(s)

L. Roeleveld,, South Africa

Full Text:

PDF (301KB)

Abstract

Begrafnisgebruike weerspieël dikwels die kulturele en godsdienstige gevoelens van die betrokke volksgroep. In die volgende word gegewens uit die praktyk van ons Christelike voorgeslag verwerk wat ek by navorsing vir ander doeleindes op die spoor gekom het. Die toetsing van die Skrifgebruik soos ek dit in die bronne aangetref het, laat ek graag aan meer bevoegde lesers oor.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2569
Total article views: 5659


Crossref Citations

No related citations found.