Original Research
Calvyn en die grense van die Kerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 45 | a1126 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i45.1126
| © 1978 B. Spoelstra
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978
Submitted: 03 June 1978 | Published: 13 June 1978
About the author(s)
B. Spoelstra,, South AfricaFull Text:
PDF (422KB)Abstract
Die Reformasie wentel om die leer van die kerk. Kerkhervorming wil immers die kerk terugbring binne sy eintlike grense. Rome het die grense van die universale kerk en koninkryk van God laat saamval met die sigbare kerk. Die bekende ubi papa ibi ecclesia toon hoe die grense van die kerk met die institusionele priesterdom geïdentifiseer is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2441Total article views: 2356