Original Research

Die koordinasie van die drie ampte met die oog op die uitbreiding van die koninkryk van God

G. P. L. van der Linde
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 47 | a1142 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1142 | © 1978 G. P. L. van der Linde | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

G. P. L. van der Linde,, South Africa

Full Text:

PDF (121KB)

Abstract

Die behandeling van bogenoemde onderwerp verg ’n noukeurige begripsbepaling - veral van die koninkryk van God. In die Skrif is daar sprake van die koninkryk van God, sowel as van die kerk van die hemele, vgl. Johannes 3:3 en Matt. 3:2 en 417. Die wyse waarop Jesus self o.a. die begrippe gebruik toon duidelik dat Hy met beide een en dieselfde saak omskryf. Wat word nou onder die koninkryk van God of van die hemele verstaan? Die begrip koninkryk veronderstel: 1) ’n Koning; 2) onderdane — ’n Koning regeer; 3) ’n ryksgebied — die onderdane moet iewers woon!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2457
Total article views: 2043


Crossref Citations

No related citations found.