Editorial

Heengaan Dr. K. S. v. W. De Vries

K. S. v. W. De vries
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 48 | a1146 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i48.1146 | © 1978 K. S. v. W. De vries | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

K. S. v. W. De vries,, South Africa

Full Text:

PDF (51KB)

Abstract

Die heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en familie, ds. Kotie de Jager en die kerk van Pretoria-Oos, in besonder die groot getal bejaardes wat in die onderneminge van die Geref. Stigting in besonder na horn opgesien het as hulle weldoener, biegvader, vertrooster, raadsman en predikant.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2346
Total article views: 1299


Crossref Citations

No related citations found.