Editorial

Referate van GTV jaarvergadering

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 61 | a1154 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i61.1154 | © 1982 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1982 | Published: 04 June 1982

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (52KB)

Abstract

Faktore buite beheer van die redaksie het veroorsaak dat die referate wat voor die GTV Jaarvergadering gedien het, nou eers in hierdie uitgawe kan verskyn. 0ns is dankbaar dat ons die waardevolle artikels van proff. J. C. Coetzee en J. A. van Rooy in hierdie uitgawe kan aanbied. Allerlei vrae en beweginge rondom hierdie temas het die afgelope tyd heelwat woorde laat ronddwarrel. Hierdie artikels sal besinning en verantwoording stimuleer. ’n Bepaalde waarheid is so ryk en diep dat daar nie noodwendig vanuit dieselfde hoek daarop aangekyk hoef te word nie. Verskil in blikrigting maak die rykdom en wysheid groter. ’n Mens leer tog nooit iets van iemand wat met jou saamgestem het nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2382
Total article views: 1072


Crossref Citations

No related citations found.