Original Research

Die skeiding tussen Christelike wetenskap en nie-Christelike wetenskap

J. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 61 | a1158 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i61.1158 | © 1982 J. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1982 | Published: 04 June 1982

About the author(s)

J. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (164KB)

Abstract

Die onontwykbare kernvraag vir die bestaan van Christelike wetenskapsbeoefening,en daarom vir die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, is: Wat maak die Christelike wetenskapsbeoefening met die Bybel? Want by die korrekte gebruik van die Bybel skei die Christelike en nie-Christelike wetenskapsbeoefening van mekaar met ’n finaliteit wat deur geen mooi slagspreuke of “Christelike” vemis verdoesel kan word nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2560
Total article views: 1936


Crossref Citations

No related citations found.