Original Research

Renaissance en reformasie

B. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 16, No 63 | a1172 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v16i63.1172 | © 1982 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 04 June 1982 | Published: 05 June 1982

About the author(s)

B. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (123KB)

Abstract

Calvyn as reformator kan alleen grondig verstaan en reg ge- waardeer word as die agtergrond waarin hy opgegroei, ontwikkel, gedink en geskryf het, ook in berekening gebring word. Die sestiende eeuse dekor waarteen sy lewe afspeel, is egter uitermate ingewikkeld. Op kerklike-godsdienstige, sosiaal-politiese, wysgerig-teologiese gebied tref ons ’n ontsettende verskeidenheid faktore aan wat in berekening gebring moet word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3110
Total article views: 2510


Crossref Citations

No related citations found.