Original Research

Die kerkorde en die Heilige Skrif - ’n contradictio in terminis?

C. J. Smit
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 67 | a1197 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i67.1197 | © 1983 C. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

C. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (177KB)

Abstract

Die vraag wat al hoe meer in die geding kom, is of die kerkorde hoegenaamd iets met die Heilige Skrif te make het. Is die kerk­ orde slegs ’n funksionele kontrak tusseen die kerke? Is die kerk­orde in feite nie selfs ’n nuwe menslike gesagsreël wat ons naas die Skrif stel, en in praktyk dikwels in die plek van die Skrif nie? Die vraag is dus of die kerkorde nie geheel en al oorwaardeer worder te hoog aangeslaan word in ons kerklike lewe nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2483
Total article views: 1969

 

Crossref Citations

1. Die status en plek van die Drie Formuliere van Eenheid in twee Suid-Afrikaanse gereformeerde kerke
Piet J. Strauss
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 52  issue: 1  year: 2018  
doi: 10.4102/ids.v52i1.2374