Original Research

Die etiek van Luther

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 68 | a1204 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i68.1204 | © 1983 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1983 | Published: 05 June 1983

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (194KB)

Abstract

Dink ons aan die etiek van Luther dan spring onmiddellik ’n paar boeiende uitsprake van hom na vore soos o.a. dat Christene vanuit die gemeenskap met Christus nuwe dekaloë moet maak wat helderder as die van Moses kan wees, of dat ons in bepaalde sin vir ons naaste ’n Christus moet word. Die bydrae van Luther 'tot die Christelike etiek is sonder twyfel van groot betekenis en die bestudering daarvan die moeite werd. Luther is geprys as rewolusionêr en verguis as konserwatis, hy is geëer as iemand wat weer die ware be­tekenis van godsdiens ontdek het toe die lewe vervloei het in etiek. Of dit egter korrek is om sy etiek as konserwatief te tipeer, soos White doen, moet betwyfel word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2359
Total article views: 1955


Crossref Citations

No related citations found.