Original Research

Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika

G. Pienaar
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 71 | a1225 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i71.1225 | © 1984 G. Pienaar | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984

About the author(s)

G. Pienaar,, South Africa

Full Text:

PDF (422KB)

Abstract

Die kerk is wel nie van die wêreld nie, maar tog is die kerk altyd in die wêreld. Dit bring mee dat die kerk nie net op ’n geestelike vlak funksioneer nie, maar dat die kerk as geloofsgemeenskap ook aan die regsverkeer deelneem (Du Plooy 1982 49 en 148). Daar kan om prinsipiële oorwegings nie met die howe se vertolking van die regsposisie van kerke saamgestem word nie. Uit hoofde van verskeie oorwegings is dit onrealisties om alle kerke as vrywillige verenigings wat, op kontrak berus, te bestempel. Dit moet voortdurend beklemtoon word dat die kerk op ’n eiesoortige wyse aan die regsverkeer deelneem.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2197
Total article views: 2173


Crossref Citations

No related citations found.