Original Research

Skrifgesag. teologie en kerk

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 19, No 74 | a1249 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v19i74.1249 | © 1970 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1985 | Published:

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (69KB)

Abstract

Dat die vrae rondom Skrifgesag en Skrifbeskouing in die Suid - Afrikaanse teologiese konteks al hoe brandender word, kan moeilik ontken word. Hierdie vrae word vir my aanvoeling veral vanaf die kant van plaaslike Hervormde teoloë skerp aan die orde gestel. Vir hulle hang ’n kritiese Skrifbeskouing saam met wetenskaplikheid. Dikwels word na die Skrifbeskouing en Skrifhantering van die Gereformeerde teoloë as “fundamentalisties” en “biblisisties” verwys.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2330
Total article views: 1955


Crossref Citations

No related citations found.