Original Research

Twee belangrike toekomsbepalende tendense op kerklike terrein

H. Boshoff
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 19, No 76 | a1263 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v19i76.1263 | © 1985 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 06 June 1985 | Published: 06 June 1985

About the author(s)

H. Boshoff,, South Africa

Full Text:

PDF (256KB)

Abstract

As daar veral twee hoofgroepe van tendense is wat die kerk in die volgende dekade of twee dramaties gaan raak, dan is dit eerstens die demografiese of bevolkingsveranderinge wat besig is om plaas te vind en dan tweedens, houdingsveranderinge. Daar kan ander wees maar hierdie kan die mees dramatiese invloede hê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3298
Total article views: 2858


Crossref Citations

No related citations found.