Original Research

Het ons kerk-wees in strukture gestol?

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 80 | a1289 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i80.1289 | © 1986 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (362KB)

Abstract

Die kerk plaas ons in die grond van sy bestaan as liggaam waarvan Christus Hoof is, voor ’n misterie. Hoewel die Skrif soms na die kerk in betreklik gelykblywende of statiese beelde verwys (tempel, gebou), is die dominerende profiel dié van ’n lewende organisme, ’n koinonia van mense (Spoelstra 1978; 23—35). Die liggaam van Chris­tus het natuurlik ”n institusionele aspek, ruggraat of torso wat in die ingestelde dienste (ampte)  gegee is (1 Kor 12:28, Ef 4:11 v ). Dit gee egter geen reg om van die kerk dualisties in terme van orga­nisme en instituut of as dinamies en staties te praat nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2521
Total article views: 2439

 

Crossref Citations

1. Die GKSA se ‘sendingstilstand’ na 150 jaar
Ignatius W. Ferreira
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2576