Original Research
Het ons kerk-wees in strukture gestol?
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 80 | a1289 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i80.1289
| © 1986 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
About the author(s)
B. Spoelstra,, South AfricaFull Text:
PDF (362KB)Abstract
Die kerk plaas ons in die grond van sy bestaan as liggaam waarvan Christus Hoof is, voor ’n misterie. Hoewel die Skrif soms na die kerk in betreklik gelykblywende of statiese beelde verwys (tempel, gebou), is die dominerende profiel dié van ’n lewende organisme, ’n koinonia van mense (Spoelstra 1978; 23—35). Die liggaam van Christus het natuurlik ”n institusionele aspek, ruggraat of torso wat in die ingestelde dienste (ampte) gegee is (1 Kor 12:28, Ef 4:11 v ). Dit gee egter geen reg om van die kerk dualisties in terme van organisme en instituut of as dinamies en staties te praat nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3625Total article views: 3241
Crossref Citations
1. Die GKSA se ‘sendingstilstand’ na 150 jaar
Ignatius W. Ferreira
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 54 issue: 2 year: 2020
doi: 10.4102/ids.v54i2.2576
2. Die begrippe ‘gemeen akkoord’ en ‘buite kerkverband plaas’ in kerkregtelike perspektief
Jacobus M. Vorster
In die Skriflig/In Luce Verbi vol: 58 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/IDS.v58i1.3076
