Original Research
Die Ou Testament oor demone en die Satan
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 26, No 3 | a1424 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v26i3.1424
| © 1992 W. Vosloo
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 June 1992 | Published: 10 June 1992
Submitted: 10 June 1992 | Published: 10 June 1992
About the author(s)
W. Vosloo,, South AfricaFull Text:
PDF (241KB)Abstract
In die lig van die Bybel glo ek nie in die Satan nie. ’n Christen glo net in God, en kan dus nie ook in die Satan glo nie, want dit sou vertroue en ’n persoonlike verhouding impliseer. Miskien moet ek eerder saam met Otto Weber sê: "Ons glo teen die duiwel"! Hierdie onderskeid is nodig omdat te veel Christene soveel statuur aan die Satan gee dat dit God verdwerg. In sy Screwtape Letters skryf die gevierde C.S. Lewis:
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2766Total article views: 4953