Original Research

Gesprek oor ons moraliteitskrisis

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27, No 1 | a1447 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i1.1447 | © 1993 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 June 1993 | Published: 10 June 1993

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (210KB)

Abstract

In ’n gesprek oor ons moraliteitskrisis moet tussen moraal en moraliteit - en ook tussen sede en sedelikheid - onderskei word. Moraal (sede) is wat die mens nou eenmaal dóén en moraliteit is wat die mens behóórt te doen of nié behoort te doen nie. Hierdie behorensmatige aspek raak egter nie net die mens se konkrete dade nie, maar ook dit wat daaraan voorafgaan, naamlik gesindheid, én dit wat daaruit voortvloei naamlik die gevolge van sy dade. Omdat die mens ’n relasionele wese is, kan hy immoreel optree in sy verhouding tot God en sy medemens maar ook teenoor die natuur.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2795
Total article views: 1541


Crossref Citations

No related citations found.