Tribute

Ludi Schulze - teoloog, musikus en talekenner

P. J. de Bruyn
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 29, No 3 | a1543 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v29i3.1543 | © 1995 P. J. de Bruyn | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 12 June 1995 | Published: 12 June 1995

About the author(s)

P. J. de Bruyn,, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Ek beskou dit as ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my vriend en kollega, Ludi Schulze. Hoewel enkele jare ouer as ek, het ons saam die studie aan die Teologiese Skool Potchefstroom begin en voltooi. In die tyd wat daarop gevolg het, was daar steeds kontak tussen ons en die afgelope aantal jare was die kontak besonder sterk terwyl ons saam dosente was aan dieselfde inrigting waar ons in die vyftigerjare saam gestudeer het. Daarby was ons ook saam in dieselfde departement werksaam. Aan die einde van 1994 het hy aan die Teologiese Skool geëmeriteer waar hy die afgelope 14 jaar onderrig in die dogmatologiese vakke gegee het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2266
Total article views: 1912


Crossref Citations

No related citations found.