Original Research
Moontlike nuwe lig op die Paulus-gemeentes
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 30, No 2 | a1577 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v30i2.1577
| © 1970 F. J. van Rensburg
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 12 June 1996 | Published:
Submitted: 12 June 1996 | Published:
About the author(s)
F. J. van Rensburg,, South AfricaFull Text:
PDF (90KB)Abstract
Prof. Fika J. van Rensburg werk die afgelope paar jaar meer aan 'n internasionale projek om 'n nuutontdekte Griekse manuskrip uit die eerste eeu vir navorsing toeganklik te maak. Hy het gedurende November 1995 as deel van die projek die jaarvergadering van die Society of biblical Literature in Philadelphia in die VSA bygewoon. Hy is finansieel ondersteun deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, die PU vir CHO en die Teologiese Skool Potchefstroom. In die onderstaande mededeling gee hy oorsigtelik inligting oor die projek in die algemeen.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2510Total article views: 1810