Original Research
Die piëtistiese mensbeskouing (dualistiese model)
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1677 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1677
| © 1993 J. H. van Wyk
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993
About the author(s)
J. H. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (202KB)Abstract
Dit mag enigsins verrassend wees om met die piëtistiese mensbeskouing te begin, maar by nadere besinning sal die relevansie daarvan duidelik aan die lig tree. Die invloed wat die piëtistiese mensbeskouing op Suid-Afrika gehad het en nog steeds het, moet geensins onderskat word nie en die vraag ontstaan of iemand hom ten regte of ten onregte daarvoor op Calvyn sou kon beroep.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2893Total article views: 1686