Original Research

Die piëtistiese mensbeskouing (dualistiese model)

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1677 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1677 | © 1993 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (202KB)

Abstract

Dit mag enigsins verrassend wees om met die piëtistiese mensbeskouing te begin, maar by nadere besinning sal die relevansie daarvan duidelik aan die lig tree. Die invloed wat die piëtistiese mensbeskouing op Suid-Afrika gehad het en nog steeds het, moet geensins onderskat word nie en die vraag ontstaan of iemand hom ten regte of ten onregte daarvoor op Calvyn sou kon beroep.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2705
Total article views: 1617


Crossref Citations

No related citations found.