Original Research

Die rewolusionêre mensbeskouing (konflikmodel)

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27 | a1679 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i0.1679 | © 1993 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 18 June 1993 | Published: 18 June 1993

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (632KB)

Abstract

Wat die rewolusionêre mensbeskouing betref, sou breedvoerig aandag gegee kon word aan die Teologie van Bevryding, veral soos dit in die befaamde boek van Gutiérrez (1974) gestalte gevind het, 'n teologie waaroor daar reeds 'n hele reeks handige inleidings (vgl. Heyns, 1975; Kirk, 1979, 1980; Vorster, 1984; Boff & Boff, 1989) asook oorsigtelike uiteensettings bestaan (vgl. onder andere Heyns, 1975:31-43,55-80; Engelbrecht, 1978:12-39; Smit, 1988:25-34; Vorster, 1984: 79-116; Jonker, 1987:128 e.v.).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2380
Total article views: 1931


Crossref Citations

No related citations found.