Original Research

Missionale kerk, missio Dei en kerkverband: ’n Diskussie

Griffel van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 48, No 1 | a1775 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v48i1.1775 | © 2014 Griffel van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 25 October 2013 | Published: 21 November 2014

About the author(s)

Griffel van Wyk, Faculty of Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Abstract

Missionale kerk, missio Dei en kerkverband: ’n Diskussie. Die ontluikende kerk en die missionale kerk is onderwerpe wat toenemende bespreek en nagevors word. Deelnemers aan hierdie gesprek verken steeds die omvang en onderskeie elemente van die onderwerpe met soms uiteenlopende standpunte. Noodsaaklike elemente van hierdie gesprek is deur die literêre verkenning van sekere onderwerpe nagevors gepaardgaande met aflidings, evaluering en kritiese opmerkings om groter duidelikheid oor die onderwerp te bied en sodoende ’n vrugbare gesprek te bevorder. Hierdie navorsing het ook op onlangse kritiek teen die missionale kerkbeweging in Suid-Afrika gefokus, die onderliggende rol van die missio Dei in die missionale kerkbeweging verken en die implikasies van die missio Dei vir die kerkverband aangeroer. Die blyk dat die missio Dei groot waarde inhou vir ’n vrugbare gesprek oor die ontluikende kerk asook die missionale kerk omdat dit as geskikte paradigma vir teologiese ondersoek hieroor funksioneer. Dit wil ook voorkom of dit kwessies kan hanteer wat in verskillende denominasies en die kerkverband ontstaan vanweë die ontluikende kerkfenomeen.

Missional church, missio Dei and inter-church relations: A discussion. The emerging church and the missional church are topics increasingly discussed and researched. Participants in this discussion are still surveying the extent and various elements of the subject with sometimes divergent views. Critical elements in the conversation were researched through literary exploration of certain topics accompanied by inferences, evaluation and critical discussion to provide greater clarity on the subject and promote fruitful discussions. This research further
focused on recent criticism of the missional church movement in South Africa, probed the underlying role of the missio Dei in the missional church movement and touched on the implications of the missio Dei for inter-church relations. The missio Dei proves to be of much value for fruitful discussion on the emerging and missional church, because it functions as a suitable paradigm of reference and theological enquiry and also seems able to address issues arising within denominations and inter-church relations caused by the emerging church phenomenon.



Keywords

Emerging church; Missional Church; missio Dei; missional networks

Metrics

Total abstract views: 3091
Total article views: 6650

 

Crossref Citations

1. The application of Ephesians 4:11 in the recent missional debate with reference to Scripture
Barry Van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi  vol: 52  issue: 3  year: 2018  
doi: 10.4102/ids.v52i3.2305