Original Research

Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk

Jan H. (Amie) van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 49, No 2 | a1875 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v49i2.1875 | © 2015 Jan H. (Amie) van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 August 2014 | Published: 31 March 2015

About the author(s)

Jan H. (Amie) van Wyk, Unit for Reformational Theology, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Abstract

Hierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer, óf totaal onderbelig het. Hierdie leemte word vervolgens nader ondersoek. Eers word aandag gegee aan die eskatologiese modelle wat in hierdie verband ontstaan het. Daarna word op die sentraliteit van die tema van die koninkryk in die Ou en Nuwe Testament gefokus en hierna word op die dinamiese uitwerking daarvan gelet wat dit op die samelewing behoort te hê. Die konklusie waartoe die outeur kom, is dat die tema van die koninkryk van God in die geheel gesien in die kerk en in die teologie totaal onderbeklemtoon was en steeds is. Vir ’n relevante kerkbeskouing (ekklesiologie) kan dit ’n groot bevryding bring indien die fokus van die kerk na die (gekome en komende) ryk van God verskuif. Die dogmatiek benodig ’n afsonderlike locus wat oor die Basileiologie handel.

Theology of the kingdom (Basileiology)? Theological reflections on the place and role of the kingdom of God in church and theology. This article is an attempt to demonstrate that there is a great void in the way in which classical doctrine was treated in dogmatics in the past, since it either completely ignored a central theme like the kingdom of God, or shed altogether insufficient light on it. This void will subsequently be investigated more closely.Firstly, attention is given to the eschatological models which came into being for it. Next, the focus is on the centrality of the theme of the kingdom in the Old and New Testament after which its dynamic effect on society is pointed out.The conclusion reached by the author is that the theme of the kingdom of God was and is on the whole underemphasised in the church and in theology. For a relevant view of the church (ecclesiology) it could be liberating if the church shifted its focus to the kingdom of God (that has come and is coming). Dogmatics needs a separate locus dealing with Basileiology.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3465
Total article views: 7054

 

Crossref Citations

1. A Critique of Ladd’s ‘Already but not Yet’ View of the Kingdom
Jacob J Scholtz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship  vol: 87  issue: 1  year: 2022  
doi: 10.19108/KOERS...2531