Editorial
Editorial
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 41, No 1 | a292 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v41i1.292
| © 2007 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 July 2007 | Published: 27 July 2007
Submitted: 27 July 2007 | Published: 27 July 2007
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (61KB)Abstract
Ons is weer eens bevoorreg om ’n besondere uitgawe van In die Skriflig aan te bied. Hierdie uitgawe bevat artikels oor ’n wye verskeidenheid onderwerpe in die teologiese ensiklopedie. Cassie Venter bespreek die struktuur van E.L. Dowry se homiletiese plot en raak daarmee ’n onontginde terrein in die homiletiese navorsing in die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging aan. Op prakties-teologiese vlak bespreek Jordaan en Janse van Rensburg die rol van die vader by veralgemeende angsversteuring. Hierdie artikel lewer ’n belangrike bydrae tot die pastorale hantering van angsversteuring. Jonck, Le Roux en Verster ondersoek lidmate in die Mangaung-area se houding teenoor kerkvereninging in die Nederduitse Gereformeerde Kerkfamilie en kom tot belang- wekkende gevolgtrekkings.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2766Total article views: 1921