Original Research

Die rol van die gemeente as geloofsgemeenskap in die begeleiding tot belydenisaflegging

B. J. de Klerk, T. F. Dreyer
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 41, No 2 | a303 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v41i2.303 | © 2007 B. J. de Klerk, T. F. Dreyer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 July 2007 | Published: 27 July 2007

About the author(s)

B. J. de Klerk, Vakgroep: Praktiese Teologie, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, South Africa
T. F. Dreyer, Vakgroep: Praktiese Teologie, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, South Africa

Full Text:

PDF (174KB)

Abstract

Die aflegging van geloofsbelydenis is die amptelike geleentheid waartydens die gelowige voor God en die gemeente antwoord op God se verbond. Die praktyk skets dikwels ’n hartseer prentjie oor hierdie saak. Volgens Hanekom en Hendriks (1996:642) staan belydenisaflegging as liturgiese handeling waarin dooplidmate for- meel belydende lidmate van die kerk word, reeds ’n geruime tyd in die brandpunt.

Keywords

Communion Of The Saints; Confirmation; Diakonia Kerugma Koinonia Leitourgia; Faith Community; Socialisation

Metrics

Total abstract views: 2883
Total article views: 4395

 

Crossref Citations

1. ’n Prakties-teologiese besinning oor die begeleiding en toerusting van kinders tot dienswerk as ’n weg tot die navolging van die gesindheid van Christus
Gert Breed, Ferdi P. Kruger
HTS Teologiese Studies / Theological Studies  vol: 70  issue: 2  year: 2014  
doi: 10.4102/hts.v70i2.1373