Original Research
Do the prophetic and reformist approaches in Christian ethics exclude one another? A responsibility ethics attempt at reconciliation
Submitted: 09 July 2012 | Published: 05 October 2012
About the author(s)
D. Etienne de Villiers, Department of Dogmatics and Christian Ethics, University of Pretoria, South AfricaAbstract
Sluit die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike etiek mekaar uit? ‘n Verantwoordelikheidsetiese poging tot versoening. In die artikel is standpunt ingeneem teen die beskouing wat onder andere in die Kairos Dokument uitdrukking vind, dat die profetiese en hervormingsbenaderings in die Christelike Etiek mekaar uitsluit. ‘n Saak is beredeneer teen hierdie beskouing met ‘n beroep op Reinhard Kratz se boek oor die nuutste bevindings oor Ou Testamentiese profesie, James Gustafson se onderskeiding van vier modi van morele diskoers en Walter Brueggemann se beskouing dat profetiese tekste verbeeldingryk aan ons die moontlikheid van ‘n alternatiewe wêreld voorhou. Die gevolgtrekking was dat die profetiese en hervormingsbenaderings mekaar eerder aanvul, oorvleuel en bevrug. In die laaste gedeelte van die artikel was geredeneer dat beide hierdie benaderings geakkommodeer en geïntegreer kan word in ‘n Christelike etiek van verantwoordelikheid.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4004Total article views: 9571
Crossref Citations
1. In search of an appropriate contemporary approach in Christian ethics: Max Weber’s ethic of responsibility as resource
D. Etienne De Villiers
HTS Teologiese Studies / Theological Studies vol: 71 issue: 1 year: 2015
doi: 10.4102/hts.v71i1.2948