Focus Review
Van Wyk se bespreking van my boek: God, waarom lyk die wêreld so?
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 37, No 4 | a491 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v37i4.491
| © 1970 A. König
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 August 2003 | Published:
Submitted: 02 August 2003 | Published:
About the author(s)
A. König, Fakulteit Teologie, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria, South AfricaFull Text:
PDF (30KB)Abstract
My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer verstaan.
Van Wyk maak veel daarvan dat ek ’n nuwe voorsienigheidsleer aanbied (529, 539, 550). Hy meld egter nie dat ek direk en doelbewus by Irenaeus aansluit nie (176-179), iets wat ek vroeër al in ’n boekie oor die versoeningsleer gedoen het (Versoening – Goedkoop? Duur? Verniet? van 1995).

Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3236Total article views: 2868
Crossref Citations
1. The delay of the Day of the Lord in Malachi: A missional reading
Bob Wielenga
In die Skriflig/In Luce Verbi vol: 52 issue: 1 year: 2018
doi: 10.4102/ids.v52i1.2362