Original Research

Die na-oorlogse kerkregtelike ontwikkeling in die GKSA

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 57 | a729 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i57.729 | © 1981 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (387KB)

Abstract

Prof. G.P.L.v.d. Linde het in ’n voordrag voor die Aktualiteitskursus gedurende Julie 1978 te Potchefstroom die stelling gemaak dat die kerkregtelike ontwikkeling binne GKSA-kringe in die na- oorlogse periode feitlik heeltemal van sy Europese en Nederlandse voedingsbodem losgemaak is en selfstandig geword het. (In die Skriflig, nr. 48, Desember 1978). Hierdie stelling beskryf die algemene tendens van die kerkregtelike ontwikkeling van die GKSA na 1945. Tog is daar ook ’n ander aspek wat waarskynlik nog nie na behore nagevors is nie en ook nie in hierdie studio aan die orde kan kom nie, naamlik die vraag in hoeverre kerkregtelike patrone en praktyke van ander Afrikaanse Kerke, van na-oorlogse ekumeniese bewegings ens., tendense uit Nederland ens. denke beïnvloed en pleidooie oor kerklike opset en inrigting ontlok het wat ’n neerslag in kerkregtelike ontwikkeling gehad het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2492
Total article views: 1885

 

Crossref Citations

1. Teologies nagedink oor W.J. Snyman as ekumeniese teoloog
Jan H. van Wyk
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2548