Focus Review

Die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus

F. Buys
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 58 | a738 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i58.738 | © 1981 F. Buys | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981

About the author(s)

F. Buys,, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Ek is dankbaar dat ds. H. Dijkstra in sy artikel: Die aard van Persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus, die probleemstelling van ’n skynbare teenstrydigheid tussen die persoonlik soteriologiese en die soewereine Koningsheerskappy van die Drie-enige God aan die orde stel. Myns insiens heers daar by baie mense groot verwarring oor hierdie saak en sou verdere besinning daaroor ons almal ten goede kom.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2505
Total article views: 1675


Crossref Citations

No related citations found.