Original Research

Calvyn en die Skrifgesag

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 56 | a775 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i56.775 | © 1980 L. F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1980 | Published: 14 May 1980

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (331KB)

Abstract

Die probleem van die Skrifgesag het die (teologiese) geeste nog altyd in beroering — vandag (ná die Aufklarung!) nog meer as gedurende die sestiende eeu. Gedurende die laaste paar jaar is ons in Suid-Afrika hardhandig uit ons isolement geruk en skielik lewensgroot gekonfronteer met die probleem van die Skrifgesag.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2887
Total article views: 1884


Crossref Citations

No related citations found.