Original Research

Die etiek van getuigskrifte

J. H. v. Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 56 | a777 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i56.777 | © 1970 J. H. v. Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1980 | Published:

About the author(s)

J. H. v. Wyk,

Full Text:

PDF (168KB)

Abstract

Wie hom nader besin oor die etiek van getuigskrifte, ontdek onmiddellik dat nagenoeg die hele besinning wentel rondom die waarheidsvraag, m.a.w. oor ’n verklaring van die Negende Gebod. Daarom sal ons vir die grootste deel van hierdie voordrag ook daarmee besig wees. Dit neem egter nie weg nie dat daar ook enkele ander aspekte is waarop ons ten aanvang die aandag vestig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2209
Total article views: 17120


Crossref Citations

No related citations found.