Focus Review

Beoefening van die Kerkreg sedert 1859

G. P. L. van der Linde
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 49 | a785 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i49.785 | © 1970 G. P. L. van der Linde | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1979 | Published:

About the author(s)

G. P. L. van der Linde,, South Africa

Full Text:

PDF (93KB)

Abstract

Ek het die artikel van prof. G. P. L. v. d. Linde in die vorige uitgawe met genot gelees. Dit toon ’n vrugbare en nuwe koers vir kontemporêre navorsing aan, naamlik om sinodale handelinge, publikasies ens. ekklessiologies te bestudeer en te evalueer. Ons moet nie die weg opgaan om kerkreg (die Skrifgegewe norme en prinsipia vir die kerk) van kerkgeskiedenis te skei nie. Sodra dit gebeur word kerkgeskiedenis ’n kroniek van die kerk as ’n gesekulariseerde menslike samelewingsverband.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2519
Total article views: 1717


Crossref Citations

No related citations found.