Original Research

Politieke teologie

S. P. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 50 | a798 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i50.798 | © 1970 S. P. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published:

About the author(s)

S. P. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (201KB)

Abstract

Ons mag die geweldige gisting wat opborrel in die kringe van nasies nie onderskat nie. Wat is dit tog ’n ander wêreld waarin ons lewe? Wat gaan die gevolg wees van die suurdeeg van rewolusie wat orals geplant word? Ons staan maar aan die begin en tog voel elkeen dat dit nie so kan voortgaan nie. Uiteindelik sal onderdrukkende maatreëls nie meer voldoende wees nie; weerhoudende geweld sal swig voor volgehoue aanslae. lets meer positief sal in die plek gestel moet word wat die gedagtes sal aangryp, die woelgeeste sal kalmeer en die inspirasie sal bring om opbouende en roepingsbewuste uitbouing te bring.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2390
Total article views: 2372


Crossref Citations

No related citations found.