Original Research

Die invloed van die neo-marxistiese kultuuranalise op die Wêreldraad van Kerke en die Gereformeerde Kerke van Nederland

J. M. Vorster
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 51 | a802 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i51.802 | © 1979 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979

About the author(s)

J. M. Vorster,, South Africa

Full Text:

PDF (207KB)

Abstract

Toe die studente dwarsoor die VSA en Europa in die laat sestigerjare ’n plotselinge en radikale verset openbaar het teen die bestaande orde, het hulle die deur geopen vir ’n nuwe mededinger om die hart van die Westerse kultuur. Dit is die nou reeds bekende neo-Marxisme. Sedertdien het hierdie jongeling sy voetspore op vele vlakke van die Westerse kultuur gelaat.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3600
Total article views: 2265


Crossref Citations

No related citations found.