Original Research

Wat verwag die lidmaat huidig van die prediking

H. J. J. Bingle
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 13, No 52 | a809 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v13i52.809 | © 1979 H. J. J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1979 | Published: 15 May 1979

About the author(s)

H. J. J. Bingle,, South Africa

Full Text:

PDF (190KB)

Abstract

Die moderne mens beleef elke dag die oorlog sonder bepaalde veldslae, sonder hoogte- en keerpunte, oorlog eenselwig voortdurend aan die gang, sonder iets wat dui op ’n eindelike einde. ‘Koue oorlog’ noem ons dit, ’n raak tipering, want dit is wreed koud in die siel en die gemoed van die mensheid van vandag.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2206
Total article views: 1960


Crossref Citations

No related citations found.