Original Research

Die instelling van die doop

J. L. Venter, J. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 90 | a822 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i90.822 | © 1989 J. L. Venter, J. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published: 15 May 1989

About the author(s)

J. L. Venter,, South Africa
J. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (182KB)

Abstract

Die eerste plek in die evangeliebeskrywings waar daar van die doop as ’n opdrag van Jesus Christus gepraat word en waar die betekenis die duidelikste uitkristalliseer, staan in Matteus 28 : 16 - 20. Heilshistories gesien, is dit die begin van kerklike inlywing van die wat gehoor het hoedat Jesus sy koninkryk proklameer, die evangelie aanvaar en tot bekering kom. Vir die doel van hierdie artikel word hierdie gedeelte ondersoek om te sien hoe die instelling geskied het, wat die plek en betekenis van die Christelike doop is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2343
Total article views: 3398


Crossref Citations

No related citations found.