Original Research

New Age: Herlewing van die 'old age'

L. F. Schulze
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 92 | a841 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i92.841 | © 1970 L. F. Schulze | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 May 1989 | Published:

About the author(s)

L. F. Schulze,, South Africa

Full Text:

PDF (342KB)

Abstract

Hierdie artikel wil nie ‘wolf, wolf!’ skreeu nie. Die gevaar om dit te doen ten opsigte van ’n beweging soos die ‘New Age’, is beslis nie denkbeeldig nie. Dit is immers streng genome nie ’n ‘beweging’ nie, nog minder ’n vereniging waarby jy as lid kan aansluit. Dit is eerder ’n onsigbare lewensopvatting wat ons huise ongemerk inkom. Juis dit kan ’n mens in die versoeking bring om ’n heksejagtery op tou te sit en die ‘vyand’ agter elke deur te soek. In hierdie artikel word gepoog om die nodige nugterheid te behou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2222
Total article views: 1938


Crossref Citations

No related citations found.